Die Geel Sambreel

In die hande van ‘n uitvinder word ‘n geel sambreel gebore uit ‘n herwinde seil. Die wind skep die sambreel en haar superheld kaperjolle begin! Is hierdie ‘n towersambreel? Of werk die elemente en die sambreel slegs per toeval saam? Is daar ‘n Hoër Hand by die avonture betrokke? Kyk saam na die foto’s, en besluit self oor hierdie misterie…

Additional information

R179.95

In Stock

Full Description

In die hande van ‘n uitvinder word ‘n geel sambreel gebore uit ‘n herwinde seil. Die wind skep die sambreel en haar superheld kaperjolle begin! Is hierdie ‘n towersambreel? Of werk die elemente en die sambreel slegs per toeval saam? Is daar ‘n Hoër Hand by die avonture betrokke? Kyk saam na die foto’s, en besluit self oor hierdie misterie…

Die Geel Sambreel is the third children’s picture book written by Hélène Ferreira and the first in Afrikaans. The book is written in rhyme, like the lyrics of a song. The layout of Die Geel Sambreel is reminiscent of the style of a coffee table photo book. This is a travelogue of the umbrella’s superhero adventures. The reader is left wondering whether this is a magic umbrella, whether it is accidentally animated by the elements or if there is a Higher Power involvement in these apparent rescue efforts.

This book is an honorary member of The Blanket Tree Books (Die Kombersboomboeke) series: children’s books of inclusivity and growth.

 

Interview with author: https://www.childmag.co.za/holiday-reads/

You may also like...

0

No products in the cart.